Shoe and Leather Repair Specialists
 
 

DIENSTE - SERVICES

SKOEN HERSTELWERK

SHOE REPAIR

SNY VAN SLEUTELS

KEY CUTTING

HERSTEL VAN SAKKE, 

HANDSAKKE EN TASSE

BAG, HANDBAG AND

SUITCASE REPAIR

HERSTEL EN VERSTEL VAN

LEER EN SEIL GOEDERE

LEATHER AND CANVAS GOODS REPAIR AND ADJUSTMENT

 

 

WIE IS ONS

Voete Goete het sy deure geopen in 1994 in Gezina, Pretoria. Die Schutte familie het die besigheid in 1999 gekoop en is trots om na twee dekades nogsteeds n familie besigheid te wees.

Oor die jare het ons duisende mense gehelp deur nuwe lewe aan ou skoene, handsakke, tasse, leer en seil goedere te gee.

Kom praat met ons om te hoor hoe ons kan help.

 

ABOUT US

Voete Goete opened its doors in 1994 in Gezina, Pretoria. The Schutte family bought the business in 1999 and after two decades are proud to still call it a family owned and managed business.

We have helped countless people, by giving new life to old shoes, handbags, suitcases, leather and canvas goods.

Come chat to us and find out how we can help you.

 

Kontak - Contact

Gezina Galleries

Woolworth Centre

Fredrika Street

Pretoria

Tel: 012 335 8113

Mon - Fri: 8:30 - 17:00

​​Saturday: 08:30 - 13:00

​Sunday: Closed

Public Holidays: Closed